Gloeilampe is deel van ons lewens.

Gloeilampe is deel van ons lewens.

Op die onmoontlikste tyd doof die liggie en sit jy in die donker. Dan is dit skarrel om dit te vervang, net om uit te vind dat dit ʼn inskroeftipe moet wees en nie die sg. bajonet tipe nie. Energie gloeilampies het met groot fanfare begin maar het sedertdien lekker...