Die lewe het ʼn manier om ons onkant te vang en onder te ploeg. Veral hierdie tyd van die jaar is mense se reserwes uitgeput en ek praat nie net van finansies nie. Sommige is gelukkig om benewens hul salarisse ook bonusse te ontvang. Dit mag die finansiële reserwes bietjie […]
Blog
Ek lees vanoggend ʼn merkwaardige berig in die oggendkoerant. Oupa is sterwend maar geniet ʼn bier saam met sy seuns, op sy siekbed, ʼn dag voordat hy sterf. Dit was sy versoek. Baie mag voel dat dit darem nie goeie smaak is nie. Wel, waarom nie? Dit klink vir my […]
Verbruikers is in rep en roer vir komende Vrydag se inkopie mania. Oral word koerante, advertensies en winkelvensters dopgehou vir die groot winskopie dryf van die jaar. Besighede slyp hul tande in die vertroue dat rooi in swart sal verander. Dit is immers die rasionaal agter swart Vrydag dat besighede […]
Die liedjie “Al die veld is vrolik en al die voëltjies” sing kom vanoggend by my op. Ons gee soggens vir die tuin voëls saadjies en hulle is so kontant dat hulle letterlik in die boomtakke en heining sit in afwagting van die feesmaal. Dit herinner my aan Ps. 23 […]
God kan nie volledig geken word nie omdat Hy ver bokant ons begrip is. Hy is meer, groter, heerliker, omvattender, merkwaardiger, magtiger, heiliger, volmaakter, so kan ek aangaan, as wat ons ons kan voorstel. Om te sê dat jy God ken is eintlik effe arrogant. Daar is soveel, soveel, soveel […]
Mens hoor hierdie frase nogal dikwels in Suid Afrika. Of dit verwys na die waansinnige wyse waarop mense hier vermoor en beroof word, die gebrek aan dienslewering wat kwesbare mense weerloos laat, die eskalerende lewenskoste, die manier waarop vroue en kinders misbruik, verkrag en selfs doodgemaak word, ens. almal is […]
Die feit dat dit die Here is wat vir my sorg is gerusstellend in ʼn tyd waar dinge al moeiliker raak. Mens lees berigte van lae tot geen ekonomiese groei, buitelandse beleggings wat opdroog te midde van al mnr. Ramaphosa se pogings om nuwe belangstelling te kweek, krediet graderings wat […]
Stadig maar seker begin Suid Afrika herstel van die euforie wat met die Springbokke se oorwinning oor die Engelse gepaard gegaan het. Ek dink nie ek het al ooit (weliswaar op TV) straattonele gesien soos die wat die wenspan begroet het toe hulle stede en gemeenskappe in Suid Afrika aangedoen […]
Mense kan wonderlike goed doen. Die Here het fenomenale vermoëns aan mense toevertrou en jy staan verbaas met die slim goed waarmee hulle vorendag kom. Ek lees van ʼn opvoubare slim foon wat ʼn astronomiese R44000 kos en waarvan die eerste besending in Suid Afrika reeds uitverkoop is. So is […]
Ek is hierdie week met ʼn stil Retreat weg. Dit beteken dat ek van vandag tot en met Vrydag nie praat nie en breek met my normale roetine. Met ʼn Bybel en joernaal wagtend op die Here. Daar is soveel vrae in my gemoed wat die toekoms behels. Ek weet […]