Uitbundig soos kalwers

Uitbundig soos kalwers

Simbole van genade MALEÁGI 4:2 Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. ( 53OV)...
Sjoe ek is geseënd

Sjoe ek is geseënd

Dis bibberkoud. Ek is ʼn “koulike” mens en sukkel om warm te word in die winter. Sommige mense sê ons het nog nie eintlik winter gehad nie maar enige iets onder kamer temperatuur is koud genoeg! Ek sien met my hele wese uit na die eerste tekens van lewe. Aanstons sal...
Halalala

Halalala

Ek luister op Toekomsvenster se gratis app. op my selfoon (het jy dit al afgelaai?) na die gedagte vir die dag.  Ons werk tans deur Nehemia, ʼn merkwaardige boek in die ou Testament. Aan die begin van elke dag se meditasie luister ons eers na ʼn mooi geestelike...
Hoe ken mense jou?

Hoe ken mense jou?

Ek blaai vanoggend vinnig deur die koerant en sien ʼn opskrif wat vertel van n  dogter van ʼn bekende persoon wat iewers seergekry het. Die detail is nie belangrik nie maar die interessnate is dat die bekende persoon se naam in die opskrif verskyn maar die dogter...
ʼn Groot seder het geval

ʼn Groot seder het geval

Gerrie Roos is oorlede. Dit klink onwerklik en hartseer.  Daar is seker min mense wat nie bekend is met Bergland tuine en Gerrie Roos nie. Ons ken mekaar al jare, nie net as dominee en lidmaat nie maar as vriend, broer en mede gelowige. Natuurlik is alle mense...