Vroue van die Woord

R250.00

Hierdie dagboek met 366 dagstukke dek ’n verskeidenheid onderwerpe wat vroue raak, soos perspektief op die toekoms, prioritisering, emosionele genesing, huweliksvreugde, naasteliefde en vele meer.
Category:

Description

Wat is kragtiger as die sagtheid van ‘n vrou wat :

• nou net by Jesus se voete gekniel het?
• leef in sy alomteenwoordigheid?
• op Hom vertrou vir elke bekommernis op haar pad?
• weet haar sterkte is in Hom?
• onwrikbaar glo elke belofte in die Woord is waar?
Hierdie dagboek met 366 dagstukke dek ’n verskeidenheid onderwerpe wat vroue raak, soos perspektief op die toekoms, prioritisering, emosionele genesing, huweliksvreugde, naasteliefde en vele meer.
Dit is geskryf deur vroue soos jy wat meer doen as kosblikke pak, inkopies doen en werksverslae skryf – hulle volg in die voetspore van die Meester.
Hulle weet die lewe vang vroue soms onkant, maar die Een wat gesê het “Volg My” het ook belowe “Ek is met julle tot die einde van die wêreld.”