Elke Christen behoort persoonlike geloofsgroei te prioritiseer.
Gelowiges se lewens moet van n honger en dors na God se Woord en kennis aangaande God se plan vir elke mens te getuig.
Baie Christene kom nooit by n ontdekking uit van wat God se plan met hulle lewens is nie. Jannie fasiliteer programme om individue en groepe te begelei tot die ontdekking dat die lewe oor veel meer as die basiese bestaansnood gaan.