Perspektief op Radio Kansel (AM 657 en DSTV 882) fasiliteer gesprekke met bekende meningsvormers oor n verskeidenheid van sake.
Dit word op Woensdae rirek uitgesaai en potgooie kan by www.radiokansel.co.za/perspektief geluister word.
Naweek Aktueel op Sondae word om 1300 uitgesaai. Verskeie sake wat die lewens van gelowiges raak word vanuit die Bybel van nader beskou. Dit is eweneens as potgooi beskikbaar op Radio Kansel se webtuiste.
Jannie skryf ʼn daaglikse meditasie wat op Maroela media se webtuiste geplaas word. Die oudio word op verskeie radio stasies uitgesaai. Hierdie meditasies word van tyd tot tyd as dagboeke beskikbaar gestel.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|---|---|---|---|
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |







