Waarom glo jy?

Waarom glo jy?
               
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.
Hebreërs 11:1
Sjoe, dis ʼn baie moeilike vraag waaroor elke mens goed moet nadink voordat hy/sy iemand anders se clichés na praat.
  • Glo ek omdat ek sekuriteit nodig het?
  • Glo ek omdat ek hemel toe wil gaan?
  • Glo ek omdat Jesus my sonde vergewe het?
  • Glo ek omdat ek dink dis wat goeie Afrikaans sprekende mense doen?
  • Glo ek omdat ek deel is van ʼn land waarin die meeste mense getuig dat hulle Christene is?
  • Glo ek omdat my dominee vir my gesê het dis die aangewese ding om te doen?

Uiteraard is daar gekwalifiseerd met ʼn sommige van bg. nie noodwendig iets verkeerd nie. As ons tyd gehad het sou ons dit egter behoorlik kon beredeneer en die tersaaklike perspektiewe belig.

p.p1 {margin: 0.0px 0.0px 0.0px 0.0px; font: 14.7px Calibri; -webkit-text-stroke: #000000}
p.p2 {margin: 0.0px 0.0px 0.0px 48.0px; text-indent: -48.0px; font: 14.7px Calibri; -webkit-text-stroke: #000000}
span.s1 {font-kerning: none}
span.s2 {font: 9.3px ‘Times New Roman’; font-kerning: none}

Miskien is ʼn beter antwoord : Ek glo omdat ek in my hart ʼn getuienis het dat ek aan Hom behoort. Ek kan dit nie verklaar nie. Ek kan dit/Hom nie bewys nie. Ek weet dit maak nie sin vir baie mense nie. Maar ek glo.