In 2019 is die wêreld ons fokus en die groot opdrag in Matteus 28:19.
Temas sluit onder andere in (te bevestig)
- Kyk Hy kom op die wolke (oor die eindtyd)
- Te naby om te ignoreer ( oor ons verbondenheid )
- Ek hoor my taal ( oor Christelike vreugde en verwagting)
- Vreemdeling ( oor tuiskom in `n vreemde wereld)
- My broer word verontreg ( oor vervolging van gelowiges)