In 2017 besin ons oor die uitdagings van die gemeenskap en die nood wat daarmee geassosieer word . Temas sluit onder andere in (te bevestig)
- Trane lyk dieselfde (oor gestaltes van swaarkry)
- `n Hart soos Syne (Matt 25 oor barmhartigheid en liefde)
- Die ander kerk op die hoek (oor ekumene en geloofsgemeenskap, eenheid)
- God se wêreld roep…” wanneer” ( oor ekologiese vraagstukke)
- Die kruis by die ingang ( jou gemeenskap vir Jesus)
- My buurman lyk/dink anders ( diversiteit)