Die fokus in 2016 is die plaaslike gemeente en die uitdagings en geleenthede wat die Heilige Gees na die gemeente bring. Temas sluit in (te bevestig)
- Verander- dis die regte ding om te doen (oor ons wêreld, liminaliteit, globalisering, sekularisasie, ens)
- Jy pas nommerpas in jou geloofsgemeenskap (oor gawes)
- Vierkantig in jou ronde spasie ( oor geloof te midde van kultuurverskuiwings)
- Dis familietyd ( oor geloofsgemeenskap)
- Jonk en oud in aksie ( gesinsbelange)