by Jannie Pelser | Nov 24, 2017 | Blog
Suid Afrika is klaarblyklik nog meer opgewonde oor “Black Friday” as selfs die Amerikaners. Almal hou daarvan om ʼn paar rand te spaar as dit kan, die lewe het baie duur geword. Ek luister egter na verkeersverslae en oral word mense gewaarsku dat verkeer veral rondom...