Manne van die woord

R250.00

Category:

Description

365 kragtige oordenkings vir elke man wat God se stem wil gehoorsaam en ’n impak wil maak in die koninkryk. Mans moet die geestelike leiers en rolmodelle in ons samelewing wees. As hulle die rol aanvaar wat God vir hulle gegee het, sal God hulle gebruik om sy koninkryk in krag en heerlikheid te laat kom. Manne van die Woord is 365 kragtige oordenkings spesiaal gerig op mans.

Hierdie dagboek is ’n praktiese handleiding in Christenwees, met bydraes deur ongeveer 50 medewerkers wat almal self die veelvoudige uitdagings ervaar waarmee mans vandag gekonfronteer word. Die bydraes deur Jannie Pelser, Annes Nel, Henk Gous, Graham Power, Adrio König, Neville Norden, Johan Rademeyer, Adriaan Vlok, André Bester en nog vele meer sal mans inspireer en toerus om ’n verskil te maak in die interessante en uitdagende wêreld waarin ons leef.

Manne van die Woord daag mans uit om die lewe saam met God te waag en sy wonderlike plan vir hulle lewe te ontdek.