R120.00

Category:

Description

Te midde van talle Suid-Afrikaanse realiteite, armoede en werkloosheid enersyds en politieke onstuimigheid andersyds, te midde van onverantwoordelike uitsprake deur sommige rolspelers en magsverlies by ander, te midde van oproepe van grondonteiening en regstellende aksie, sal net koninkryksdenke en -ingesteldheid gelowiges koersvas laat volhard.

Goddank, die koninkryk is ‘n komende en deurbrekende werklikheid. Wie koninkryk verstaan, beleef vryheid en sin, al is dinge somtyds erg deurmekaar.

Reis saam in en deur hierdie 45 dae, nege weke, stiltetydhandeleiding. Ds. Colin Smith (kerksondermure) het waardevolle werk gedoen.