My Pa is die Koning

My Pa is die Koning

Wonder of julle nog die lied van Leon Ferreira onthou.
My Pa is die Koning van die heelal jy weet
En kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie
Die wind kan waai,  die berge kan val
Hy’t gesê Hy voorsien en Hy sal
Ek is die Koning se kind ja dit maak my ʼn Prins
Die lewe is Christus selfs die sterwe is  ʼn wins
Vir niks is ek bang nie dit ek sê jou dit nou
My Pa is die Koning onthou.
Ek het nodig om dit vandag vas te gryp, te onthou en daaruit te lewe.
En jy?
Gebed
Here, dankie dat U die Koning is, kom wat wil.
Amen

p.p1 {margin: 0.0px 0.0px 0.0px 0.0px; font: 14.7px Calibri; -webkit-text-stroke: #000000}
span.s1 {font-kerning: none}
span.s2 {font: 14.7px ‘Century Gothic’; font-kerning: none}