Vanselfsprekend

Vanselfsprekend

Een van die grootste versoekings waarvoor gelowiges te staan kom is die gevaar van vanselfsprekendheid. Uiteraard is dit op alle mense van toepassing maar per definisie behoort dit nie in die lewe van God se kinders nie. Om iets of iemand vanselfsprekend te aanvaar is...
God se wind

God se wind

Die wind waai vandag hier waar ek myself bevind. Met die oog op ʼn bietjie skryfwerk is ek by myself en by die see. Ek hou van vroeg oggend oefen en het vanoggend met die draf saam die wind van agter en voor gehad.  Wind is ʼn metafoor wat die beweging en...
Aktueel

Aktueel

Aktueel Die Bybel help ons om ʼn sinvolle en Godverheerlikende lewe te lei deur belangrike lewensbeginsels daar te stel. Die liefde is die begronding van alle beginsels. In verband met die liefde word baie dinge gesê. Dink maar aan “ʼn nuwe gebod gee Ek julle. Julle...
Weet jy is!!

Weet jy is!!

Ek kyk gisteraand ʼn ou bekende fliek genaamd, The Matrix.  Morpheus wil Neo sekere waardevolle lesse leer en hy word in ʼn Kung FU gevegsituasie ingetrek. Morpheus behou dIe oorhand waarin hy vir Neo vra of hy weet wat die probleem is. ( Morpheus merk op “your...
Te veel van ʼn goeie ding

Te veel van ʼn goeie ding

Ek lees in een van hierdie alles en nog wat winkeltjies ʼn bordjie wat sê “te veel van ʼn goeie ding is fantasties”. Dit klink baie anders as die gedurige waarskuwings waarmee ons grootgeword het, nie waar nie? Met goeie bedoelinge maar met meer dikwels slegte gevolge...
Sewende kruiswoord

Sewende kruiswoord

Vader in U hande gee ek my gees oorLuk.23:46 Vandag is Vrydag, goeie Vrydag.Ons herdenk met sombere blydskap die volmaakte offer wat die Seun van die mens aan die kruis van Golgotha gebring het.ń Volmaakte offer, kompleet, niks skort nie, vir altyd en vir almal wat...