Miga 2:3 Daarom, so sê die Here: Ek beplan ‘n ramp teen hierdie mense, hulle sal dit nie kan ontwyk nie. Hulle sal nie meer regop kan loop nie, want dit sal ‘n tyd van swaarkry wees.3:4 Wanneer hulle tot die Here roep, sal Hy hulle nie antwoord nie. Dan […]
Blog
Miga 1 2 Luister, alle volke! Gee aandag, aarde met al jou bewoners! Die Here my God wil teen julle getuig, die Here wil uit sy heilige tempel getuig. 3 Die Here kom uit sy woonplek uit, Hy kom af, Hy kom oor die hoë plekke van die aarde. […]
Jas 55:6-9“Vra na die wil van die Here terwyl Hy nog te vinde is, roep Hom aan terwyl Hy nog naby is. Die goddelose moet sy verkeerde pad laat staan, die slegte mens sy slegte planne. Hy moet hom tot die Here bekeer, dan sal Hy hom genadig wees; hy […]
Ps. 139:7-12 7 Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug? Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom?8 Klim ek op na die hemel, is U daar, gaan lê ek in die doderyk, is U ook daar.9 Vlieg ek na die ooste, of gaan woon ek […]
Fil.2:2-111 Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing –2 maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe.3 Moet niks uit selfsug of eersug […]
Jes. 66:13Soos ‘n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem. Wat ʼn uitsonderlike teks is hierdie nie! Wie kan nie met die liefde sorg omgee en sagtheid van ʼn moeder identifiseer nie?Die eerste persoon met wie ʼn persoon verhouding […]
Rom. 8 38 Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte 39 of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus […]
1 ‘n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.2 Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is.3 Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. Elke […]
FILIPPENSE 4:8 Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig. Somtyds voel dit of ʼn […]
1 Kor. 15 Ons almal het ʼn vervaldatum Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie. Gedurende hierdie Korona tyd het predikante en pastore dikwels die hartseer verantwoordelikheid om […]