ToekomsVenster dienste

Vir vinnige diens:

Betaal elektronies oor aan:

ToekomsVenster
Standard Bank
Reknr:  420 629 645
Takkode:  015 841
Verwysing:  Jou naam

Sms.  “Inbetaal” asook die datum van jou inbetaling, die titel van die boek wat jy wil bestel, jou naam en van, jou posadres en e-posadres aan 072 511 8965 vir vinnige afhandeling of stuur dit na Drienie by: drienie@rantendalprisma.co.za

Die vyf temas van 2015 word afsonderlik verpak en kan individueel (tematies) of as pakket (verkieslik) bestel word.[:]