Amper daar

Amper daar

Die hoop beskaam nie en teen die einde van die week word Suid-Afrika tot ʼn mate ontgrendel. Ons vertrou inderdaad dat ons met bekwame spoed sal vorder na die plek waar ons bewegingsvryheid nie meer tot die mate aan bande gelê word as wat tans die geval is nie. Stel...
Sê ja, leef ja.

Sê ja, leef ja.

Richard Rohr, skrywer en teoloog praat van ons ingesteldheid as mense. Hy verwys na ons gedagtes en denke wat voortdurend sif, verdeel, analiseer in wat aanvaarbaar is en wat nie. Dit is mos so dat wanneer ons met mense ontmoet ons outomaties begin met ʼn “scannery”....
Wat is ingeperk?

Wat is ingeperk?

Ons is reeds  dae ingeperk en dit lewer ʼn groot verskeidenheid van emosies op. Ek wou graag ʼn een woord beskrywing wou ontvang van wat jy beleef. Angstig, gefrustreerd, rustig, vreesbevange, opgewonde (?), vertrou ens. Gebruik dalk sommer die kommentaar...
En vergewe ons soos

En vergewe ons soos

Matt. 5:23           “As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, 24           laat staan jou gawe daar by die...
Dink aan die armes

Dink aan die armes

Ons staatspresident sê n.a.v.  ʼn berig in Beeld (7 April) “ Dalk het dit nou tyd geword vir ʼn nuwe morele ekonomie waarin die mense en hul welsyn die middelpunt is”. Dit te midde van een van die grootste tragedies van ons tyd, die Covid-19 virus wat wêreldwyd...