Mark 10: 49 Jesus het gaan staan en gesê: “Roep hom nader.” Hulle roep toe die blinde man en sê vir hom: “Hou moed! Staan op! Hy roep jou.” 50 Hy het sy bokleed net daar gelos en opgespring en na Jesus toe gegaan. 51 Jesus vra vir hom: “Wat […]
Kariné Joubert
Mark 10: 48 Baie mense het met hom geraas en gesê hy moet stilbly. Maar hy het al hoe harder uitgeroep: “Seun van Dawid, ontferm U tog oor my!” 49 Jesus het gaan staan en gesê: “Roep hom nader.” Hulle roep toe die blinde man en sê vir hom: “Hou […]
Mark.10:47-48 47 Toe hy hoor dat dit Jesus van Nasaret is, het hy begin uitroep: “Jesus, Seun van Dawid, ontferm U tog oor my!” 48 Baie mense het met hom geraas en gesê hy moet stilbly. Maar hy het al hoe harder uitgeroep: “Seun van Dawid, ontferm U tog oor […]
Mark 10:46 46 Daarna kom hulle in Jerigo aan. Toe Jesus en sy dissipels en ‘n aansienlike menigte weer daarvandaan verder gaan, sit daar ‘n blinde bedelaar, Bartimeus, seun van Timeus, langs die pad. Die paar verse (Mark 10:46-52) is kosbaar. Lees dit gerus ʼn paar keer hierdie week. Dit […]
Miga 6: 8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God. Miga spreek die hart aan. Wat God vra, is duidelik. Dit is […]
Miga 5:6-7 Dié van Jakob wat oorbly, sal tussen baie volke wees, hulle sal daar wees soos dou wat van die Here af kom, soos stortreëns op groen gras wat nie vir ‘n mens wag nie, nie na mense kyk nie. 7 Dié van Jakob wat oorbly, sal tussen die […]
Miga 4:1,2 Daar kom ‘n tyd dat die berg waarop die huis van die Here is, ‘n blywende plek sal hê bokant die bergtoppe en sal uitstaan bo die heuwels. Die volke sal daarheen stroom, 2 baie nasies sal daarnatoe gaan en sê: “Kom, laat ons optrek na die berg […]
Miga 2:7 Volk van Jakob, moet daar gevra word: “Is die Gees van die Here kwaad? Doen Hy sulke dinge?” Belowe Ek nie goeie dinge vir dié wat opreg lewe nie? 7 Israel, behoort julle so te praat? Sal die Here geduld hê met sulke gedrag? As julle doen wat […]
Miga 1:3,4 Die Here kom uit sy woonplek uit, Hy kom af, Hy kom oor die hoë plekke van die aarde. 4 Berge smelt weg onder Hom, laagtes skeur oop. Soos was in vuur smelt, so smelt die berge, hulle loop teen die hellings af soos water. Ons het by […]
Jer.17: 7“Maar gelukkig is dié mense wat op die Here vertrou en hulle verwagting in Hom stel. 8Hulle is soos bome wat langs ’n rivier staan. Hulle wortels reik diep tot by die water. Hitte bedreig hulle nie, en hulle blare bly groen. Lang maande van droogte pla hulle ook […]