Elke dag, genade gawe soos dit is, is onbekend. Wat die inhoud van die dag gaan wees is eweneens onbekend. Jy mag afsprake hê maar jy weet nie of jy daar gaan uitkom nie. Jy mag vriende ontmoet maar jy weet nie of die afspraak gaan bly staan nie. Jy […]
Jannie Pelser
Ek lees tans die outobiografie van die bekende wêreld prediker, Reinhard Bonkke. Dit is aangrypende leesstof en bemoedig my so baie. Reinhard is een van ses kinders. Daar is Martin, talentvol en sensitief, Gerhard, atleties en begaafd, Jurgen en Peter, die tweeling wat aandag trek asook Felicitas, die enigste dogter […]
Dit is twaalf uur, middernag. Die nag le voor en ek kan nie slaap nie want Chunkie, ons straatpoedel, hou vanaand net nie op blaf nie. Gewoonlik is een vermaning deur die oop venster genoeg om hom tot bedaring bring maar vanaand wil hy niks weet nie. Ek het net […]
Hierdie is ʼn betekenisvolle week vir die Pelsers. Ons word weer grootouers ( Ninquja en Hansie) en ons ander dogter Sunique het Saterdag verloof geraak aan JP. Toe dié twee terugkom van die Drakensberge af waar alles gebeur het was die opgewondenheid en bykans naïwe liefde meetbaar en voelbaar. Hulle […]
Is jy The Great in the Great Commission? Ek het pas die biografie van die wêreldbekende evangelis, Reinhard Bonnke ontvang. Soos gewoonlik word aanbevelings geskryf op die omslag deur gesaghebbende persone wat die boek aanbeveel. Een van die aanbevelings lees “Reinhard Bonnke truly exemplifies the Great in the Great Commission”. […]
Ek is ʼn oupa en dit voel asof die Here aan my ʼn tweede kans gee om dinge rondom die grootword van ʼn kind te beleef. Toe ons eie outjies klein was het dit haastig gegaan en so baie het op ʼn manier by my verbygegaan. Ek is baie dankbaar […]
Die term “new dawn/nuwe more” word gereeld in die media gebruik met verwysing na Mnr Ramaphosa se toespraak aan die begin van sy presidensiële termyn. Ek haal aan uit ʼn berig in The Telegraph van 16 Februarie 2018. President Cyril Ramaphosa of South Africa declared a new era of hope […]
Ek sien jou Ek het ʼn kollega in ons omgewing wat gesiggestremd is. Hy kan niks sien nie, altans nie soos met sy fisiese oë nie. Hy is ʼn leeftyd in die bediening en is ʼn inspirasie en mentor vir baie. Ons loop mekaar hier en daar by ʼn vergadering […]
Op die onmoontlikste tyd doof die liggie en sit jy in die donker. Dan is dit skarrel om dit te vervang, net om uit te vind dat dit ʼn inskroeftipe moet wees en nie die sg. bajonet tipe nie. Energie gloeilampies het met groot fanfare begin maar het sedertdien lekker […]
Wierook vir God Ons almal beleef dit. Tye van vertwyfeling en worstel met onbeantwoorde vrae, ʼn gevoel van ongelukkigheid en onbehae. Dit is veral van toepassing wanneer ʼn mens dink oor die taak en opdrag wat die Here vir jou het. Jy werk ʼn leeftyd en glo in jou roeping. […]