ʼn “Ons” mentaliteit

ʼn “Ons” mentaliteit Ons leef in ʼn samelewing waar die belang van die individu baie dikwels bo die van die gemeenskap gestel word. In my lees van Efes. 4 vanoggend het dit my opgeval hoe min die woorde ek en jy gebruik word, trouens benewens een maal met verwysing na...

read more

Gaan of groei?

Gaan of groei? Ek gesels gister met ds. Theuns Coetzee van Wesmoot gemeente digby Brits. Hy vertel my van ʼn reeks wat hy in die gemeente gepreek het waarvan die tema was “Gaan jy deur die lewe of groei jy deur die lewe?” Aangrypend! So baie van ons “gaan” deur die...

read more
Spore in die land

Spore in die land

Spore in die land Dagsê Dieselfde dominee van wie ek gister gepraat het (gaan jy of groei jy?) sê nog ʼn mooi ding. `ʼn Suksesvolle boer se spore lê in die land, nie net die van sy bakkie nie. Die bedoeling sekerlik dat die boer met sy bakkie rondry op sy plaas en hom...

read more
My plaas!!

My plaas!!

My plaas!! GALASIËRS 4:7 Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak. Ja, jy het reg geraai. Dis nog ʼn kleinkind storie. Sê die spreekwoord nie uit die  mond van die suigeling sal jy die...

read more
Black Friday

Black Friday

Suid Afrika is klaarblyklik nog meer opgewonde oor “Black Friday” as selfs die Amerikaners.  Almal hou daarvan om ʼn paar rand te spaar as dit kan, die lewe het baie duur geword. Ek luister egter na verkeersverslae en oral word mense gewaarsku dat verkeer veral rondom...

read more
Black Friday

Black Friday

Black Friday 1 Kor. 3:16 tempel van die Heilige Gees. Suid Afrika is klaarblyklik nog meer opgewonde oor “Black Friday” as selfs die Amerikaners. Almal hou daarvan om ʼn paar rand te spaar as dit kan, die lewe het baie duur geword. Ek luister egter na verkeersverslae...

read more
Sick and tired

Sick and tired

Sick and tired Die nuus dat mnr Mugabe die tuig neerlê is seker nou oral bekend. Ons gun Zimbabwe ʼn nuwe hoofstuk. Dit sal vir seker ʼn impak hê op Suid Afrika en die res van ons kontinent. Die feit dat dit ʼn geweldlose proses was is prysenswaardig, veral vir Suid...

read more
Geen groter genade

Geen groter genade

Geen groter genade Daar is geen groter genade as 'n nuwe dag nie. Wakker word in die oggend beteken dat daar nog 'n plan is vir en met ons lewens. Om met 'n treurige en opstandige hart wakker te word is 'n mosie van wantroue in 'n goeie God en Vader. Verkeerde voet...

read more
Life as you know it

Life as you know it

Life as you know it MATTEUS 23:11“Maar die grootste onder julle moet bereid wees om die ander te dien Die gebeure in Zimbabwe is vars in die geheue. Jongste nuus is dat die bejaarde leier weier om sy posisie prys te gee. Hoe dinge gaan uitspeel is onbekend. Ons moet...

read more
“God sorg – Protected by Thompsons”

“God sorg – Protected by Thompsons”

“God sorgProtected by Thompsons” Here U sorg vir my. Psalm 16 Ons het ʼn bordjie voor ons huis waarop staan God sorg. Ons moes al dikwels verhuis maar die bordjie gaan saam en neem sy plek trots in waar mense dit kan sien. Dit is ons ervaring en belydenis. Die Here...

read more