Ware geluk is om die Here te vertrou
Jer. 17: 7 “Maar gelukkig is dié mense wat op die Here vertrou en hulle verwagting in Hom stel. 8Hulle is soos bome wat langs ’n rivier staan. Hulle wortels reik diep tot by die water. Hitte bedreig hulle nie, en hulle blare bly groen. Lang maande van droogte...
Nee vir ʼn bossie bestaan!
Jer. 17: 5 Die Here sê: “Daar rus ’n vloek op dié wat hulle vertroue stel in gewone mense, en nie op die Here vertrou nie." 6 Hulle is soos bossies in die woestyn met geen vooruitsig vir die toekoms nie. Hulle sal woon in ’n verskroeide woestyn, op soutvlaktes waar...
Gewone mense en ʼn ongewone God
Jer. 17 5: Die Here sê: “Daar rus ’n vloek op dié wat hulle vertroue stel in gewone mense, en nie op die Here vertrou nie. “Gewone” mense staan daar. Die teks wil die absolute futiliteit van vertroue wat by God hoort op mense te stel. “Gewone” mense. Ek weet net van...
Jer. 17:5-8 Gewone mense kan nie help nie
Die Here sê: “Daar rus ’n vloek op dié wat hulle vertroue stel in gewone mense, en nie op die Here vertrou nie. Die Bybelse taal is somtyds skokkend eerlik. Ek huiwer somtyds voor die woorde wat gebruik word. Die Bybel is ontstellend eerlik en draai nie doekies om...
Jou roeping soos die van Johannes
Joh.1 22 “Nou maar wie is jy dan? Ons moet 'n antwoord gaan gee aan dié wat ons gestuur het,” sê hulle vir hom. “Wat het jy oor jouself te sê?” 23 Hy antwoord toe: “Ek is die een wat in die woestyn roep: Maak die pad vir die Here reguit.” Dit is soos die profeet...
Hy is die Christus
Joh.1 19 "Die Jode het priesters en Leviete van Jerusalem af na Johannes toe gestuur om hom te vra: “Wie is jy?” Toe het hy hierdie getuienis afgelê en dit duidelik en ondubbelsinnig gestel en openlik verklaar: “Ek is nie die Christus nie.” 21 Hulle vra hom toe: “Wie...
“Genade en vrede vir julle”
Joh.1"God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom." Hierdie woorde uit die mond van Johannes die Doper is ʼn stukkie eksegese wat die sleutel bied tot die verstaan van die ou en die nuwe Testament. Moses en die wet, Jesus...
Onstuimige genade
Miga4:6-8Daardie dag, sê die Here, sal Ek dié wat kreupel is, bymekaarmaak, sal Ek dié wat verstrooi is, vergader, en ook dié wat Ek met rampe getref het. 7 Ek sal die kreupeles die oorblyfsel maak, die siekes 'n sterk nasie. Ek, die Here, sal op Sionsberg oor hulle...
God se onstuimige beloftes
Miga 4:1-2 Daar kom 'n tyd dat die berg waarop die huis van die Here is, 'n blywende plek sal hê bokant die bergtoppe en sal uitstaan bo die heuwels. Die volke sal daarheen stroom, ...
God se ontstuimige liefde
Miga 2:12-13 Ek sal julle almal bymekaarmaak, Jakob, Ek sal dié vergader wat van Israel oorgebly het, Ek sal hulle bymekaarbring soos skape in 'n kraal, soos 'n groot kudde in die weiveld, die wêreld sal dreun van mense. Een wat uitbreek, sal hulle lei, hulle sal...