23 Maart 2017 – Groot Droom

Groot Droom

JESAJA 43:19

Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom; Ek maak in die woestyn ‘n pad, Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring
Ons drome is klein en ʼn belediging vir ons magtige en groot God.
Ons het verleer wat vertroue en geloof beteken.
Die meeste van ons voer ʼn bestaan, maar dis nie lewe nie.
Die Here Jesus het belowe dat ons groter dinge sal doen omdat die Heilige Gees op en oor en in ons uitgestort is.
As ons werklik glo, waarom lyk Suid Afrika nog so?

p.p1 {margin: 0.0px 0.0px 0.0px 0.0px; font: 14.7px Calibri; -webkit-text-stroke: #000000}
span.s1 {font-kerning: none}

Titus 3:6  God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser

p.p1 {margin: 0.0px 0.0px 0.0px 0.0px; font: 14.7px Calibri; -webkit-text-stroke: #000000}
span.s1 {font-kerning: none}