23 Februarie 2017 – We are the sons of Africa

We are the sons of Africa

Die afgelope week is die honderd jarige herdenking van die tragiese seevaart van die SS Mendi herdenk toe nagenoeg ses honderd soldate in die ysige Engelse Kanaal op weg na Frankryk gesterf het. Die soldate, almal swart, is deur die Britse regering gewerf om die geallieerde magte by te staan te midde van die bloedige eerste wêreldoorlog.
Daar was 89 bemanningslede waarvan nege wit was. Dertig van hulle, die nege ingesluit sterf saam met hul swart landsgenote terwyl die dominee aan boord die volgende woorde uitspreek. “Be quite and calm my countrymen, for what is taking place now is what you came here to do. We are all going to die, and that is what we came for.
Brothers, we are drilling the death drill. I, a Zulu, say here and now that you are all my brothers… Xhosas, Swazis, Pondos, Basotho and all others, let us die like warriors.
We are the sons of Africa. Raise your war cries my brothers, for though they made us leave our assegais back in the kraals, our voices are left with our bodies…”
(The Reverend Isaac Wauchope Dyobha)

p.p1 {margin: 0.0px 0.0px 0.0px 0.0px; font: 14.7px Calibri; -webkit-text-stroke: #000000}
span.s1 {font-kerning: none}

Een in die dood maar ons sukkel om een te wees in die lewe.