Jy staan nie alleen nie

Jy staan nie alleen nie

2 Kon. 6:15-17″Die koning van Aram was in oorlog met Israel gewikkel en het telkens met sy offisiere afgespreek dat hy op ‘n sekere plek sou kamp opslaan. Die koning stuur toe perde, strydwaens en ‘n sterk mag daarheen. Hulle het in die nag gekom en...