by Kariné Joubert | May 19, 2020 | Blog
Simbole van genade Die inperking bring vir die van ons wat nie ons werkplek weg van die huis af het nie ʼn groter soepelheid. Vir my en Suzette, my wederhelfte, (die beterhelfte) beteken dit dat ons effens later ontbyt kan geniet. Ons stel dit doelbewus uit totdat die...