2 Kronieke 7

2 Kronieke 7

Ek dink meeste luisteraars is bekend met die teks in 2 Kronieke 7 en die woorde – as my volk oor wie my naam uitgeroep is hul verootmoedig en bid, berou toon en hul bekeer van hul verkeerde wee sal ek van die hemel hoor en hul land laat genees. Genesing is wat ons...