Ons huis is vol speelgoed, hoe dan anders, ons is immers grootouers. Wanneer die kleinkinders kom kuier word speelgoed volgens elkeen se smaak en ouderdom na vore gebring en oupa speel net so lekker as die kleingoed. Meeste speelgoed is deesdae battery gedrewe. Ek wonder stellig of dit ʼn slim […]
Daily archives: 05/08/2019
1 post