Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 40

Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 40

Nooit alleen nie Ek het ʼn onrustige nag agter die rug en staan skoon moedeloos skuins na middernag op om ʼn koppie rooibos te maak. Dit gebeur mos maar van tyd tot tyd dat die slaap jou ontwyk. Ek soek rond in die Bybel, eintlik te moeg om regtig te konsentreer. Dan...