Omarm deur God

Omarm deur God

Ek het die voorreg gehad om die afgelope week by ń retreat te wees. Te midde van asemrowende natuurskoon en onbeskryflike stilte hoor ń mens weer God se stem. Dis ń plek van rustigheid, nuut luister en fokus. Dis ook ń plek waar ń mens emosioneel ń bietjie gesonder...