Die blou of die rooi pil?

Die blou of die rooi pil?

Ek het nou die dag die bekende fliek “The Matrix” vir die eerste keer gesien. Die 1999 wetenskapsfiksie rolprent was sy tyd ver voor en het verskeie toekennings ontvang. Dis ʼn wakker wees fliek anders verloor jy die storielyn. Selfs na die tyd moes ek heelwat lees om...