Pink –  Beautiful trauma

Pink – Beautiful trauma

ʼn Liedjie (Pink se Beautiful trauma) wat tans hoog op die treffersparade van sekulêre liedjies figureer se woorde tref my toe ek dit op die radio hoor.   Alhoewel ek dit aanvanklik  verkeerd hoor laat dit my diep nadink. Daar is ʼn betekenisvolle maar...