Opwindende week agter die rug…

Opwindende week agter die rug…

Die afgelope weke was opwindend om die minste te sê, veral wat die politieke toneel in Suid Afrika behels. Die sg. “State of the Nation Address” asook debatte daarna is goed ontvang en daar was besondere momente. Die staatspresident het alle burgers in Suid Afrika...