ʼn “Ons” mentaliteit Ons leef in ʼn samelewing waar die belang van die individu baie dikwels bo die van die gemeenskap gestel word. In my lees van Efes. 4 vanoggend het dit my opgeval hoe min die woorde ek en jy gebruik word, trouens benewens een maal met verwysing na […]
Daily archives: 01/12/2017
3 posts
Gaan of groei? Ek gesels gister met ds. Theuns Coetzee van Wesmoot gemeente digby Brits. Hy vertel my van ʼn reeks wat hy in die gemeente gepreek het waarvan die tema was “Gaan jy deur die lewe of groei jy deur die lewe?” Aangrypend! So baie van ons “gaan” deur […]
Spore in die land Dagsê Dieselfde dominee van wie ek gister gepraat het (gaan jy of groei jy?) sê nog ʼn mooi ding. `ʼn Suksesvolle boer se spore lê in die land, nie net die van sy bakkie nie. Die bedoeling sekerlik dat die boer met sy bakkie rondry op […]