Twee jaar!!

Twee jaar!!

Twee jaar!! ROMEINE 8:1Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. Gister bel ʼn dame my en ek het soveel waardering vir haar oproep. Sy vertel dat sy twee jaar gelede ʼn opmerking teenoor my gemaak het wat ander mense in ʼn slegte lig gestel...