Welkom by sahuweliksweek

Welkom by sahuweliksweek

Welkom by sahuweliksweek.  Dis ń voorreg om vir ń week lank intensioneel met jou huweliksverhouding besig te wees.  Julle kan gerus terugblaai na Vrydag toe ek oor romantiek in die huwelik geskryf het.  Gister het ons gesels oor die uniekheid van die...
Rolle in die huwelik

Rolle in die huwelik

Rolle in die huwelik Die naweek is verby. Skielik is jy terug in die gejaag van elke dag. Die lewe wag vir niemand nie en ń mens moet “uithaal en wys” . Die vroegoggend opstaan en doodmoeg gaan slaap. Wees versigtig vir die dodelike roetine. Breek dit...