30 Mei 2017 – Waarom Pinkster?

30 Mei 2017 – Waarom Pinkster?

Waarom Pinkster? Hand 1:8 Julle sal krag ontvang.. Wat is die betekenis van Pinkster? Waarom het Jesus sy Gees gestuur? Dis belangrike vrae en elke Christen behoort dit vir hom of haarself te kan beantwoord. Die bekende teks in Hand 1:8 het betrekking. “Julle sal krag...