10 Februarie 2017

Hartseer, teleurgesteld en ontnugter. 

Na ń indrukwekkende voorspel was ek vir ń oomblik trots om ń Suid Afrikaner te wees En toe ontaard demokrasie in ń fiasko waarvoor een man en die kamerade wat hom in die stoel hou verantwoordelikheid moet neem.

Om alles te kroon die arrogante en selfvoldane giggel in die gesigte van alle burgers van hierdie land.

U is die  grootste verleentheid sedert apartheid.  Here red ons van ondergang.