2015 – Twintig Vyftien

Die fokus is die individuele gelowige en sy bekwaammaking vir die lewe en toekoms. Temas sluit die volgende in :

Die vyf temas vir 2015 is :

  •  Febr/Maart : Geestelike identiteit (Dr Gerhard Bothma)
  • Apr/Mei : Emosionele heelheid ( Dr Annes Nel)
  • Junie/Julie : Moraliteit, waardes en lewenskeuses ( Dr Chris Harris)
  • Aug/Sept : Navolgelingskap (Ds Deon Loots)
  • Okt/Nov : God se droom vir my lewe. ( Dr Wilhelm Burger)