Gerhard Bothma

Gerhard Bothma was vir 22 jaar predikant in twee gemeentes in Polokwane.

Hy is tans ‘n entrepreneur-predikant wat fokus op navorsing, skryf, die ontwikkeling van nuwe geloofsgemeenskappe, opleiding en die ontwerp van kursusmateriaal.

Vir sy navorsing oor die kerklike jaar het hy n doktorsgraad van die Universiteit van Pretoria ontvang.

Gerhard is beskikbaar vir optredes en begeleiding.

Sy vrou, Anneliese, is ‘n bestuurder by die SAVF se tehuis vir bejaardes in Polokwane enalbei hulle kinders studier aan UP.[:af]Gerhard Bothma was vir 22 jaar predikant in twee gemeentes in Polokwane.