Deon Loots

Bedien van 1984 tot 1991 in die Reformed Church in Zambia in ‘n sinodale pos as jeugleraar.

Bedien van 1992 tot 2014 in NGK Somerstrand. Die grootste deel van die tyd as Studenteleraar. Onwikkel ook in die tyd toerusting materiaal in dissipelskap, Die Wese van Dissipelskap, wat in 7 modules gedoen word. Daar is ook materiaal vir Tieners, Volg My!, wat in 3 modules behandel word.

Emeriteer in Augustus 2014 en werk nou voltyds as Retraite leier by Shama retraite sentrum (naby Steytlerville in die Oos-Kaap). Is ook steeds landwyd betrokke by die dissipelskap bediening.[:af]Bedien van 1984 tot 1991 in die Reformed Church in Zambia in ‘n sinodale pos as jeugleraar.

Bedien van 1992 tot 2014 in NGK Somerstrand. Die grootste deel van die tyd as Studenteleraar. Onwikkel ook in die tyd toerusting materiaal in dissipelskap, Die Wese van Dissipelskap, wat in 7 modules gedoen word. Daar is ook materiaal vir Tieners, Volg My!, wat in 3 modules behandel word.

Emeriteer in Augustus 2014 en werk nou voltyds as Retraite leier by Shama retraite sentrum (naby Steytlerville in die Oos-Kaap). Is ook steeds landwyd betrokke by die dissipelskap bediening.[:AF]undefinedBedien van 1984 tot 1991 in die Reformed Church in Zambia in ‘n sinodale pos as jeugleraar.

Bedien van 1992 tot 2014 in NGK Somerstrand. Die grootste deel van die tyd as Studenteleraar. Onwikkel ook in die tyd toerusting materiaal in dissipelskap, Die Wese van Dissipelskap, wat in 7 modules gedoen word. Daar is ook materiaal vir Tieners, Volg My!, wat in 3 modules behandel word.

Emeriteer in Augustus 2014 en werk nou voltyds as Retraite leier by Shama retraite sentrum (naby Steytlerville in die Oos-Kaap). Is ook steeds landwyd betrokke by die dissipelskap bediening.[:]