Mediabediening

ToekomsVenster het ‘n sterk mediabediening en vertrou die Here vir nog geleenthede om die Evangelie deur middel van die media uit te dra. Lees meer…

Mediabediening is ‘n passie van Jannie en by ToekomsVenster ontwikkel en verpak Jannie daaglikse meditasies, weeklikse predikings en aktualiteitsprogramme wat op verskeie gemeenskapsradiostasies asook Kruiskyk TV en TBN in Africa uitgesaai word.