Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 22

Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 22

Maak OOP die deur. Ons kinders is vir ʼn week Kaap toe en soos dit is moet pa en ma instaan vir ʼn paar interessante verantwoordelikhede. Karlu se Beagle (hond) soek skuiling vir die volgende tien dae en oupa en ouma is die gelukkige wenners. Die brakkie is nog baie...
Beginsels vir ʼn gelukkige lewe 21

Beginsels vir ʼn gelukkige lewe 21

Weet wat om te los. Ek is ʼn hopie mens. Ek maak bymekaar en raak bitter moeilik daarvan ontslae. Ons het in die onlangse verlede verhuis en moes weereens deel met goed wat saamry sonder dat dit in maande, selfs jare gebruik is. Notas uit my student dae, nog nooit weer...
Beginsels vir ’n gelukkige lewe – 20

Beginsels vir ’n gelukkige lewe – 20

Stukkie vir stukkie Die lewe het duur geword en baie wonder hoe hulle kop bo water gaan hou. Dit het my opgeval dat supermarkte ’n baie slim plan bedink het om mense te oortuig dat hulle veral vleis nog kan bekostig. Dit word nou per 100 gram adverteer. So sien ek...
Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 19

Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 19

–              Bid, dis nie so moeilik nie. Sou die Here bedoel het dat die lewe saam met Hom moeilik en moeisaam moet wees? Ek dink nie so nie. Tog beleef baie van ons die Christelike wandel swaar...
Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 18

Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 18

Moenie kwaad gaan slaap nie! Ai, die brose gemoed van mense. Ons kry so maklik seer en neem so geredelik aanstoot. Om aanstoot te neem is eintlik ʼn vorm van hoogmoed. Die Bybel is duidelik oor hoe die Vader oor hoogmoed voel. As daar iemand is wat met ʼn wrokkigheid...
Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 17

Beginsels vir ʼn gelukkige lewe – 17

–          Vertel jou storie Die Here werk individueel en uniek in elke mens se lewe. Daar is geen duplikate nie. Ons is eenmalig, strategies ontplooi vir ʼn tyd soos hierdie. Ons gebruik nie woorde soos noodlot...