Lente in Suid Afrika

Lente in Suid Afrika

Ek moet bely dat ek die afgelope weke al ʼn mismoedigheid ervaar wat op bykans ʼn daaglikse basis toegeneem het. Toegegee, Covid-19 is nie juis iets waaroor ʼn mens opgewonde raak nie en al die regulasies wat daarmee verband hou het dit ook nie makliker gemaak nie. Daar...
Leef deur die Heilige Gees

Leef deur die Heilige Gees

Joh. 14:26″en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.”Die geloofslewe kan nie geleef word sonder die krag, inspirasie, toerusting, leiding en...
Jy staan nie alleen nie

Jy staan nie alleen nie

2 Kon. 6:15-17″Die koning van Aram was in oorlog met Israel gewikkel en het telkens met sy offisiere afgespreek dat hy op ‘n sekere plek sou kamp opslaan. Die koning stuur toe perde, strydwaens en ‘n sterk mag daarheen. Hulle het in die nag gekom en...
COVID-19 sal ook verbygaan

COVID-19 sal ook verbygaan

Jes. 14:3,4 en 7 “Die dag wanneer die Here vir jou rus gee van jou lyding en jou verdrukking en van die slawewerk wat jy moes doen, sal jy hierdie spotlied oor die koning van Babel sing: Die verdrukker se einde het gekom, die lyding wat hy veroorsaak het, is op...
Moenie moed opgee nie

Moenie moed opgee nie

Jes. 12:1,2 en 6 Op daardie dag sal jy sê: “Ek loof U, Here! U was kwaad vir my, maar U is nou nie meer kwaad nie en U het vir my uitkoms gegee. God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my...