Ons kan somtyds baie geestelik wees sonder dat dit ʼn verskil maak aan die wêreld en die mense wat daarop woon. Die kwaliteit van ons verhouding met die Here staan in direkte verband met die praktiese uitlewing van die geloof. In die teologie praat ons van die indikatief en die […]
Blog
Volgens ene dr.Cliff Arnall, ʼn Britse sielkundige sou 21 Januarie regtig ʼn goor dag wees. Hy het met behulp van ʼn ingewikkelde formule tot die slotsom gekom dat dit inderdaad die goorste dag van die hele jaar sal wees. “ Benarde geldsake, lae motiveringsvlakke en mislukte Nuwejaarsvoornemens is van die […]
Een keer in ʼn jaar is jy die middelpunt van belangstelling en dis ook reg so. Iewers in die loop van die geskiedenis het ek en jy ons verskyning gemaak. Goddelik ontplooi vir ʼn tyd soos hierdie. Geen toeval, noodlot of noodwendigheid nie. Alles God se bedoeling. Vandag is my […]
Dit mag onvriendelik klink maar by God is daar, benewens die ewige lewe, nie “handouts” nie. Dis alles God, dis alles jy. Dis alles jy en alles God. Die lewe is te ene male ʼn allegaartjie van op en af, van goed en dalk nie altyd so goed nie. Elke […]
Die afgelope weke was stormagtig om die minste te sê. Die ANC het sy verkiesingsmanifes bekend gemaak en doen alles in sy vermoë om die steun van kiesers in KwaZulu Natal te werf. Ons staatspresident Mnr Ramaphosa, vir baie die enigste hoop wat Suid Afrika het, staan spreekwoordelik hand om […]
Ons leef in die wêreld. Wat daar gebeur, het ʼn invloed op ons. Die wêreld het “plat geword”, word gesê. Grense vervaag en ons neem kennis en word beïnvloed wat in ander wêrelddele gebeur en omgekeerd. Dit raak ons emosioneel, ons voel saam met die wat ly en raak ontsteld […]
ʼn Tyd gelede het ek ʼn ernstige geloofsworsteling beleef n.a.v. al die verskriklike dinge wat in die wêreld gebeur. Dis moord en doodslag, oorlog en vervolging, hongersnood en vlugtelinge, aardbewings en modderstortings, en so kan ek aangaan.Wat Suid Afrika betref kan jy die lysie na hartelus aanvul. Daar is soveel […]
Ons leef in die hoogbloei van politiekery met die komende verkiesing op hande. Die ANC het die afgelope naweek hul verkiesingsmanifes bekend gemaak waarin ʼn terugskou gegee word van wat reeds gedoen is, ʼn erkenning dat sommige dinge nagelaat is en nie gebeur het soos belowe is nie en ʼn […]
Die lewe is nie altyd vriendelik nie. Somtyds rol die golwe jou bykans genadeloos. Dank die Here dat dit nie altyd die geval is nie en dat ʼn mens ook in swaarkry tye van sy genade bewus kan wees. Immers, vir hulle wat die Here liefhet werk alles ten goede. […]
Die lewe is ń dolle gejaag en min mense kom daarvan los. So, kom ons aanvaar dat ons almal aan’t jaag is. Die vraag is, waarna en waarheen jaag jy? Dis baie interessant dat Paulus sê hy jaag ook. Dis verrassend om dit te lees. Ja, die lewenstempo was […]