Geestelike groei is nie ‘n opsionele nie maar noodsaaklik as Christene hul rol in ‘n snelverandererende wêreld na behore wil vertolk. Die eise van die lewe is soms ongenaakbaar. Tensy gelowiges hul geestelike lewe versorg en voed kan hulle moedeloos langs die pad uitsak.

Toekomsvenster Header1

ToekomsVenster lewer uitstekende en praktiese dagboeke oor aktuele temas.

Begin nou met jou reis.

  • Nege weke per tema
  • Vyf en veertig dagstukkies.
  • Daaglikse bloginskrywings vir verdere groei.

ToekomsVenster app

Uitnodiging vir nuwe Publikasie

Kliek hier om te Bestel

Kerknuus-TV-en-Mannedagboek

 

Nou kan die hele gemeente dit bekostig !!

toekomsvenster-boek-nr-8